Cover image of Botox, Barbies & Bietse

Botox, Barbies & Bietse

In dié vervolgverhaal stel Elize Cawood jou voor aan Liesl Burger, 'n kunstenaar wat die plooie van haar man se verraad met 'n vintage Barbie uit haar lewe botox. Lag saam het haar. Huil so bietjie...... Read more

Podcast cover

Episode 1: Die Satynjapon

Episode 1: Die Satynjapon

rrRADIO — In die eerste episode van Botox, Barbies en Bietse stel Elize Cawood jou voor aan Liesl Burger, ’n vyftigjarig... Read more

28 May 2019

24mins

Podcast cover

Episode 2: Stilbaai blues

Episode 2: Stilbaai blues

rrRADIO — Liesl moet slegte nuus met haar kinders deel. Hoe kon Konrad dit aan die kinders doen? Om haar hart te breek i... Read more

3 Jun 2019

25mins

Similar Podcasts

Podcast cover

Episode 3: Punt in die wind

Episode 3: Punt in die wind

rrRADIO — Liesl gluur Herman aan, maar sy voel terselfdertyd dat sy in die aarde kan sink. Hoe gaan sy uit diè moeilike ... Read more

4 Jul 2019

25mins

Podcast cover

Episode 4: Die slaappil-pitypaartie

Episode 4: Die slaappil-pitypaartie

rrRADIO — Liesl wil nie alleen wees nie. Haar kop hardloop in alle rigtings en kom meestal in doodloopstrate te lande. H... Read more

11 Jul 2019

23mins

Most Popular Podcasts

Podcast cover

Episode 5: Chopsticks en sjokoladekoek

Episode 5: Chopsticks en sjokoladekoek

rrRADIO — Liesl word ontslaan uit die hospitaal. Roxy en Emily voer iets in die mou. Maar is Liesl gereed om die realite... Read more

18 Jul 2019

29mins

Podcast cover

Episode 6: Die nagsluiper

Episode 6: Die nagsluiper

rrRADIO — Konrad se lewe is in gevaar. ’n Duisend gedagtes maal deur Liesl se kop. Sy soek verduidelikings hoe Konrad, d... Read more

25 Jul 2019

24mins

Podcast cover

Episode 7: ‘Vasbyt ou girl …’

Episode 7: ‘Vasbyt ou girl …’

rrRADIO — Konrad het spoorloos verdwyn. En Engela betaal die duurste prys. Liesl wil gaan wegkruip saam met haar kinders... Read more

1 Aug 2019

28mins

Podcast cover

Episode 8: Dubbele visie

Episode 8: Dubbele visie

rrRADIO — Daar is niks soos ’n nuushond wat ’n storie ruik nie. Emily en Johan is skoon op hol oor die misterie rondom I... Read more

8 Aug 2019

31mins

Podcast cover

Episode 9: Die boere-tango

Episode 9: Die boere-tango

rrRADIO — Liesl se bene bewe so dat sy skaars tot onder kan klim. Herman sleep-dra haar. Toe hulle onder kom, syg sy op ... Read more

15 Aug 2019

29mins

Podcast cover

Episode 10: Borrel-terapie

Episode 10: Borrel-terapie

rrRADIO — Die aand met die pille-drama spook steeds by Liesl. En was dit dalk Isa wat die aand in Konrad se kantoor mole... Read more

22 Aug 2019

26mins

“Podium: AI tools for podcasters. Generate show notes, transcripts, highlight clips, and more with AI. Try it today at https://podium.page”