Ranked #1
Episode 11: "Geniet jou vlug"
Episode 11: "Geniet jou vlug"
rrRADIO — Dit voel of Liesl se kop gaan ontplof van al die intriges. Net as sy dink sy weet nou alles, kom daar ’n nuwe ... Read more
29 Aug 2019
•
31mins
Ranked #2
Episode 13: Die soen
Episode 13: Die soen
rrRADIO — Die knop in haar keel is byna te groot om weg te sluk. Haar hart pyn van opgekropte emosies. Harry se optrede ... Read more
12 Sep 2019
•
29mins
Similar Podcasts
Ranked #3
Episode 7: ‘Vasbyt ou girl …’
Episode 7: ‘Vasbyt ou girl …’
rrRADIO — Konrad het spoorloos verdwyn. En Engela betaal die duurste prys. Liesl wil gaan wegkruip saam met haar kinders... Read more
1 Aug 2019
•
28mins
Ranked #4
Episode 14: Tamatiesop
Episode 14: Tamatiesop
rrRADIO — Harry is nes alle mans. Hardloop agter die eerste sexy vrou aan. Sy het so gehoop hy is anders. Nee wat, beslu... Read more
19 Sep 2019
•
20mins
Ranked #5
Episode 9: Die boere-tango
Episode 9: Die boere-tango
rrRADIO — Liesl se bene bewe so dat sy skaars tot onder kan klim. Herman sleep-dra haar. Toe hulle onder kom, syg sy op ... Read more
15 Aug 2019
•
29mins
Ranked #6
Episode 6: Die nagsluiper
Episode 6: Die nagsluiper
rrRADIO — Konrad se lewe is in gevaar. ’n Duisend gedagtes maal deur Liesl se kop. Sy soek verduidelikings hoe Konrad, d... Read more
25 Jul 2019
•
24mins
Ranked #7
Episode 8: Dubbele visie
Episode 8: Dubbele visie
rrRADIO — Daar is niks soos ’n nuushond wat ’n storie ruik nie. Emily en Johan is skoon op hol oor die misterie rondom I... Read more
8 Aug 2019
•
31mins
Ranked #8
Episode 3: Punt in die wind
Episode 3: Punt in die wind
rrRADIO — Liesl gluur Herman aan, maar sy voel terselfdertyd dat sy in die aarde kan sink. Hoe gaan sy uit diè moeilike ... Read more
4 Jul 2019
•
25mins
Ranked #9
Episode 2: Stilbaai blues
Episode 2: Stilbaai blues
rrRADIO — Liesl moet slegte nuus met haar kinders deel. Hoe kon Konrad dit aan die kinders doen? Om haar hart te breek i... Read more
3 Jun 2019
•
25mins
Ranked #10
Episode 16: SLOT
Episode 16: SLOT
rrRADIO — Emily en Roxy gluur Liesl aan asof sy die vreeslikste sonde begaan het. Dis te veel inligting vir Liesl om te ... Read more
3 Oct 2019
•
9mins