Cover image of Tee & Taai Toffies

Tee & Taai Toffies

Bekendes gesels openhartig met Ilse Salzwedel oor hul doen en late. Boonop gaan hulle probeer om vir luisteraars raad te gee oor hul probleme. Gaan dit werk? Luister en oordeel self! Ons waarborg 'n l... Read more

Podcast cover

Hoe gaan dit met jou? VOORSKOU

Hoe gaan dit met jou? VOORSKOU

rrRADIO — As gevolg van logistieke kwessies gaan daar nie nuwe episodes van Tee & Taai Toffies gedurende die inperki... Read more

1 Apr 2020

Podcast cover

Episode 22: Ian Wessels, negatiewe mense & hoe om dankbaar te bly

Episode 22: Ian Wessels, negatiewe mense & hoe om dankbaar te bly

rrRADIO — Ian Wessels, bekende RSG-omroeper, vertel van sy stryd teen kanker en hoe hy sy positiewe lewensuitkyk behou. ... Read more

25 Mar 2020

1hr 16mins

Similar Podcasts

Podcast cover

Episode 21: André Schwartz, vriende in krisis & geliefde troeteldiere

Episode 21: André Schwartz, vriende in krisis & geliefde troeteldiere

rrRADIO — Die sanger André Schwartz gesels oor sy besondere verhouding met sy ma, sy lewe op ‘n plaas buite Johannesburg... Read more

11 Mar 2020

53mins

Podcast cover

Ons diere & hul giere: VOORSKOU

Ons diere & hul giere: VOORSKOU

rrRADIO — In rrRADIO se splinternuwe troeteldier-reeks gesels Ilse Salzwedel met verskeie veeartse en troeteldier-kenner... Read more

28 Feb 2020

Most Popular Podcasts

Podcast cover

Ka-tjieng, Seisoen 2: VOORSKOU

Ka-tjieng, Seisoen 2: VOORSKOU

rrRADIO — Vroeg begin is half gewin vir jou kinders en geldsake. Anet Schoeman praat met kenners oor alles wat jy jou ki... Read more

27 Feb 2020

Podcast cover

Episode 20: Rolanda Marais, afsydige vriendinne & uitbranding

Episode 20: Rolanda Marais, afsydige vriendinne & uitbranding

rrRADIO — Vir Rolanda Marais (wat onlangs te sien was in die internasionale produksie Trackers) was 2019 'n besige jaar ... Read more

26 Feb 2020

54mins

Podcast cover

Episode 19: Madelein Rust, mishandelde dogters en raad vir kankerlyers

Episode 19: Madelein Rust, mishandelde dogters en raad vir kankerlyers

rrRADIO — Die bekroonde spanningsverhaalskrywer Madelein Rust gesels openhartig (en met humor) oor haar stryd teen borsk... Read more

12 Feb 2020

1hr

Podcast cover

Episode 18: Leah, Neusinstekerige buurvroue & Bejaarde ouers

Episode 18: Leah, Neusinstekerige buurvroue & Bejaarde ouers

rrRADIO — Die sangeres, aktrise en TV-aanbieder Leah gesels oor roem en gee raad oor neusinstekerige buurvroue en kinder... Read more

29 Jan 2020

51mins

Podcast cover

Episode 17: Dewald Wasserfall, Lui mans & Lastige kollega's

Episode 17: Dewald Wasserfall, Lui mans & Lastige kollega's

rrRADIO — Die gewilde sanger Dewald Wasserfall gesels oor sy drie grootste passies: sy gesin, reis en musiek. Hoor watte... Read more

15 Jan 2020

50mins

Podcast cover

Episode 16: Rian van Heerden, Suinige vriende & Irriterende kollega's

Episode 16: Rian van Heerden, Suinige vriende & Irriterende kollega's

rrRADIO — In hierdie episode van Tee en Taai Toffies wys ons jou ‘n kant van Rian van Heerden wat die publiek selde sien... Read more

1 Jan 2020

54mins

“Podium: AI tools for podcasters. Generate show notes, transcripts, highlight clips, and more with AI. Try it today at https://podium.page”