Cover image of Ka-tjieng!

Ka-tjieng!

Moenie dat jou geldsake jou slapelose nagte gee nie! In hierdie reeks help ons deurwinterde joernalis Anet Schoeman en ʼn span kenners jou om sin te maak van al die finansiële slaggate wat op jou pad m... Read more

Warning: This podcast data isn't working.

This means that the episode rankings aren't working properly. Please revisit us at a later time to get the best episodes of this podcast!

Ranked #1

Podcast cover

Episode 15: Moenie hierdie belegginsfoute maak nie, met Jeanette Marais

Episode 15: Moenie hierdie belegginsfoute maak nie, met Jeanette Marais

rrRADIO — Die beste tyd om te begin belê is met jou heel eerste salaris. Die tweede beste tyd is vandag. Jeanette Marais... Read more

1 May 2020

37mins

Ranked #2

Podcast cover

Episode 14: Skuld en die unieke finansiele probleme wat Covid-19 bring, met Jeanette Marais

Episode 14: Skuld en die unieke finansiele probleme wat Covid-19 bring, met Jeanette Marais

rrRADIO — Onthou, skuld straf jou twee keer, eerstens dat jy dit moet afbetaal en dan omdat jy ook rente op skuld betaal... Read more

17 Apr 2020

38mins

Similar Podcasts

Ranked #3

Podcast cover

Episode 13: Hoe kan ‘n student help betaal aan die koste vir studies? Deur Lizl Budhram

Episode 13: Hoe kan ‘n student help betaal aan die koste vir studies? Deur Lizl Budhram

rrRADIO — Hoe kan jy dit vir jou kind moontlik maak om te studeer sonder dat dit jou aftreegeld opslurp? Ons gesels ook ... Read more

3 Apr 2020

28mins

Ranked #4

Podcast cover

Episode 12: Baklei jy en jou tiener gereeld oor geld? Ons gee raad met Lizl Budhram

Episode 12: Baklei jy en jou tiener gereeld oor geld? Ons gee raad met Lizl Budhram

rrRADIO — Sit jy en jou tiener vas oor hoeveel geld op duur klere met handelsmerke spandeer kan word? Lizl Budhram, hoof... Read more

20 Mar 2020

32mins

Most Popular Podcasts

Ranked #5

Podcast cover

Episode 11: Hoeveel sakgeld moet jou jonger kind kry? Met Lizl Budhram

Episode 11: Hoeveel sakgeld moet jou jonger kind kry? Met Lizl Budhram

rrRADIO — Onthou jy hoe opgewonde jy was oor jou eerste spaarbussie? En daai sakgeldjie wat soos ‘n fortuin gevoel het. ... Read more

6 Mar 2020

26mins

Ranked #6

Podcast cover

Ka-tjieng, Seisoen 2: VOORSKOU

Ka-tjieng, Seisoen 2: VOORSKOU

rrRADIO — Vroeg begin is half gewin vir jou kinders en geldsake. Anet Schoeman praat met kenners oor alles wat jy jou ki... Read more

24 Feb 2020

Ranked #7

Podcast cover

Lam in Wolfsklere: VOORSKOU

Lam in Wolfsklere: VOORSKOU

rrRADIO — In die vervolgverhaal geskryf deur Bernette Bergenthuin, stel Elma Postma ons bekend aan Amie Kühn. Amie se le... Read more

21 Feb 2020

Ranked #8

Podcast cover

Episode 10: Wat maak jy as jou huis afbrand? Of wegspoel? Met Wynand van Vuuren

Episode 10: Wat maak jy as jou huis afbrand? Of wegspoel? Met Wynand van Vuuren

rrRADIO — Heelwat mense kom agter hul is onderverseker as die noodlot toeslaan. Wynand van Vuuren, hoof van regsafdeling... Read more

21 Feb 2020

33mins

Ranked #9

Podcast cover

Tussen Ons 3: VOORSKOU

Tussen Ons 3: VOORSKOU

rrRADIO — In die derde seisoen van ons gewilde welwees-reeks, gesels Mariette Snyman met verskeie kenners oor hoe jy kan... Read more

19 Feb 2020

Ranked #10

Podcast cover

Episode 9: Hoe verseker jy jou minderjarige kinders se geld as jou man na jou afsterwe weer trou? Met Lesley Coetzee

Episode 9: Hoe verseker jy jou minderjarige kinders se geld as jou man na jou afsterwe weer trou? Met Lesley Coetzee

rrRADIO — Ons gesels oor testamentêre of nadoodse trusts. Dis ‘n klousule wat jy in jou testament sit met instruksies om... Read more

7 Feb 2020

29mins

“Podium: AI tools for podcasters. Generate show notes, transcripts, highlight clips, and more with AI. Try it today at https://podium.page”