Cover image of Uit 'n ander hoek

Uit 'n ander hoek

Daar word eerlik en reguit oor geloof gesels, en nie geskroom om minder bekende en selfs uitdagende denkrigtings oor geloof en spiritualiteit te ondersoek nie.

Warning: This podcast data isn't working.

This means that the episode rankings aren't working properly. Please revisit us at a later time to get the best episodes of this podcast!

Ranked #1

Podcast cover

Uit 'n ander hoek 27 September 2002

Uit 'n ander hoek 27 September 2002

Hoe belangrik is ʼn oop gesprek oor geloof, en wat is die voorwaardes vir ʼn sinvolle openbare gesprek oor religie? Jean O... Read more

27 Sep 2020

25mins

Ranked #2

Podcast cover

Uit 'n ander hoek 20 September 2020

Uit 'n ander hoek 20 September 2020

Jean Oosthuizen wil by sy gaste weet hoe die toekoms van geloof of spiritualiteit lyk ná Covid-19, en hoe die pandemie m... Read more

20 Sep 2020

25mins

Similar Podcasts

Ranked #3

Podcast cover

Uit 'n ander hoek 13 September 2020

Uit 'n ander hoek 13 September 2020

Is elke woord in die Bybel letterlik waar, en hoe moet mens die Bybel in die regte konteks lees? Jean Oosthuizen praat m... Read more

13 Sep 2020

24mins

Ranked #4

Podcast cover

Uit 'n ander hoek 6 September 2020

Uit 'n ander hoek 6 September 2020

As godsdiens veronderstel is om na vrede te streef, waarom is daar dan so baie godsdiensgeweld in die wêreld? Jean Oosth... Read more

6 Sep 2020

25mins

Most Popular Podcasts

Ranked #5

Podcast cover

Uit 'n ander hoek 30 Augustus 2020

Uit 'n ander hoek 30 Augustus 2020

Die digters Lina Spies en Daniel Hugo vertel waarom wil hulle nie bekendstaan as Christelike digters nie. Jean Oosthuize... Read more

30 Aug 2020

24mins

Ranked #6

Podcast cover

Uit 'n ander hoek 23 Augustus 2020

Uit 'n ander hoek 23 Augustus 2020

Wat is die nut van gebed in die moderne tyd? Waarvoor bid mens vandag, en is daar iets soos gebedsgenesing? Dit is van d... Read more

23 Aug 2020

24mins

Ranked #7

Podcast cover

Uit 'n ander hoek 16 Augustus 2020

Uit 'n ander hoek 16 Augustus 2020

Dit verg ʼn lang akademiese studie om ʼn predikant te word. Is hulle voorbereid op dit wat in die praktyk op hulle wag wan... Read more

16 Aug 2020

25mins

Ranked #8

Podcast cover

Uit 'n ander hoek 9 Augustus 2020

Uit 'n ander hoek 9 Augustus 2020

Rassisme steek oral in die samelewing kop uit. Jean Oosthuizen wil by sy gaste weet hoe staan sake hieroor in die kerk. ... Read more

9 Aug 2020

24mins

Ranked #9

Podcast cover

Uit 'n ander hoek 2 Augustus 2020

Uit 'n ander hoek 2 Augustus 2020

Hoe verskil die Jesus waarvan ons in die kerk leer, van Jesus wat 2 000 jaar gelede in Galilea se stofstrate rondgeloop ... Read more

1 Aug 2020

24mins

Ranked #10

Podcast cover

Uit 'n ander hoek 26 Julie 2020

Uit 'n ander hoek 26 Julie 2020

Die meeste Christelike kerke bely hulle glo aan een algemene Christelike Kerk. Waarom is daar dan soveel verskillende Ch... Read more

25 Jul 2020

24mins

“Podium: AI tools for podcasters. Generate show notes, transcripts, highlight clips, and more with AI. Try it today at https://podium.page”