Geloof window-shopping
Geloof window-shopping
Ons kyk bietjie na verskillende gelowe in die wêreld soos 'n kar "dealer" wat jou vertel van al die beste dele van die ... Read more
5 Jul 2022
•
1hr 22mins
Hensoppers Nederland: Met Ruth Prinsloo
Hensoppers Nederland: Met Ruth Prinsloo
Welkom by die eerste episode van ons Hensopper reeks waar ons praat met Suid Afrikaanse mense wat regoor die wêreld bly.... Read more
31 May 2022
•
1hr 4mins
Klets: Tersia gaan kuier by 'n sangoma
Klets: Tersia gaan kuier by 'n sangoma
Hierdie is 'n lekker klets sessie met Tersia waar sy ons vertel van haar undercover besoek aan die Sangoma waartydens sy... Read more
17 May 2022
•
1hr 19mins
Magalies vs die internet
Magalies vs die internet
'n Mens sluk gemiddeld 5 spinnekoppe per jaar terwyl hy of sy slaap. Jy kan die Great Wall in Sjina sien vanaf die ruimt... Read more
10 May 2022
•
1hr 10mins
Die verhaal van Eva, Neo en die rooi pil
Die verhaal van Eva, Neo en die rooi pil
Vandag probeer ons Dominee speel en dink bietjie oor die Genesis storie van die slang en die vrug en ons was half verras... Read more
3 May 2022
•
1hr 17mins
'n Vegetariër, veganis en 'n vleiseter loop in 'n kroeg in..., met Michelle Venter
'n Vegetariër, veganis en 'n vleiseter loop in 'n kroeg in..., met Michelle Venter
Evert hou baie van sy "steak" en boerewors, maar Rudolph is 'n vegetariër. Sal Rudolph hom kan oortuig om minder vleis t... Read more
27 Apr 2022
•
1hr 19mins
Boekklub: Immune - Philipp Dettmer
Boekklub: Immune - Philipp Dettmer
Verwonder jouself aan die ongelooflike immuunstelsel, waar elke ratjie amper perfek draai. Waar elke soldaatjie marsjeer... Read more
19 Apr 2022
•
1hr 24mins
Klets: Dryf in die donker en raak soos 'n spook
Klets: Dryf in die donker en raak soos 'n spook
Sensoriese ontneming tenk ondervinding - Rudolph en Evert raak romanties en gaan vir 'n spa bederf, maar i.p.v. die trad... Read more
12 Apr 2022
•
1hr 5mins
Olie die ratte in jou kop met Tersia Du Plessis
Olie die ratte in jou kop met Tersia Du Plessis
Ons praat met Tersia van die organisasie DOEN oor kritiese denkvaardighede en veral oor hoe belangrik dit is om kinders ... Read more
5 Apr 2022
•
1hr 8mins
Klets: Voëlvry met Francois Vermeulen
Klets: Voëlvry met Francois Vermeulen
Francois vertel vir ons van valskerm spring. Anil Seth - Being you: Amazon link Katte en komkommers: Youtube Cool ruimt... Read more
29 Mar 2022
•
1hr 22mins