Spektrum 14 Julie 2022
Spektrum 14 Julie 2022
Die regering stel nuwe regulasies voor vir die ontgunning van skaliegas. 'n Ooreenkoms vir die veilige vervoer van Oekra... Read more
14 Jul 2022
•
50mins
Spektrum 13 Julie 2022
Spektrum 13 Julie 2022
'n Argeoloog deel sy vreugde nadat 'n bajonet uit die tweede Anglo-Boereoorlog gevind is. Na byna 'n kwarteeu tree dr. B... Read more
13 Jul 2022
•
52mins
Spektrum 12 Julie 2022
Spektrum 12 Julie 2022
Die Gun Owners Association of South Africa sê die debat oor die wapenwet is misplaas. Twee ANC-lede wat voorheen weens k... Read more
12 Jul 2022
•
52mins
Spektrum 11 Julie 2022
Spektrum 11 Julie 2022
Speel 'n gebrek aan polisiëring 'n rol in die 21 moorde die naweek in tavernes in Gauteng en KwaZulu-Natal? Ontleders sê... Read more
11 Jul 2022
•
54mins
Spektrum 8 Julie 2022
Spektrum 8 Julie 2022
Moet die RET-faksie se dreigemente van landwye optogte indien die president nie bedank nie, ernstig opgeneem word? 'n Ja... Read more
8 Jul 2022
•
52mins
Spektrum 7 Julie 2022
Spektrum 7 Julie 2022
Wat sou gebeur as ons die regering se benadering tot die kragkrisis volg? Solidariteit sê hulle gaan nie wag om uit te v... Read more
7 Jul 2022
•
53mins
Spektrum 6 Julie 2022
Spektrum 6 Julie 2022
’n Simboliese begrafnis vir die slagoffers van die Enyobeni-tragedie. Die polisie soek steeds na verdagtes, wat drie maa... Read more
6 Jul 2022
•
55mins
Spektrum 5 Julie 2022
Spektrum 5 Julie 2022
Die ANC se NUK stel voor dat 'n nasionale noodtoestand afgekondig word weens die kragkrisis. Die sakeklimaat vir kleiner... Read more
5 Jul 2022
•
54mins
Spektrum 4 Julie 2022
Spektrum 4 Julie 2022
Nóg 'n skerp styging in die brandstofprys. Het beurtkrag 'n impak op mense se geestesgesondheid? Inwoners van Parys in d... Read more
4 Jul 2022
•
54mins
Spektrum 1 Julie 2022
Spektrum 1 Julie 2022
Eskom sê die land se kragstelsel staan níé op die rand van ineenstorting nie. NAVO-lidlande berei hulle voor op die ergs... Read more
1 Jul 2022
•
47mins