Ná polisieminister skree “shut up” praat SA éérs. Die man aan die ontvangkant van Bheki Cele se uitbarsting Ian Cameron gesels met Mia Spies.

Polisieminister Bheki Cele loop deur nadat hy vroeër die week sy humeur verloor het en geskreeu het op Ian Cameron van d... Read more
8 Jul 2022
•
22mins
Fase 6-beurtkrag: “Eskom dompel SA in noodtoestand; ramptoestand dreig”. Só waarsku energiekenner Chris Yelland die huidige kragkrisis.

Fase 6-beurtkrag het hierdie week vir die eerste keer sedert 2019 getref, en die risiko van Fase 8 dreig. Dit is volgens... Read more
1 Jul 2022
•
25mins
Pres. Cyril Ramaphosa se stryd: Kan die gekweste ‘Buffel’ herstel? Mia Spies vra vir Hermann Pretorius van die Freedom Advocacy Network.

Junie was beslis nie president Cyril Ramaphosa se beste maand op kantoor nie. Dit het begin toe die oud-spioenbaas Arthu... Read more
23 Jun 2022
•
29mins
”Dit is regtig gespanne, ons slaap maar met oop oë.” Só vertel Michele Potgieter vanuit Oekraïne in ‘n opvolggesprek met Mia Spies oor dreigende aanvalle op haar dorp.

Elke maand vandat die oorlog in Oekraïne uitgebreek het, gesels Mia Spies met Michele Potgieter, ‘n Suid-Afrikaner in Oe... Read more
17 Jun 2022
•
17mins
“Guptas: Arrestasie ís deurbraak, maar proses vorentoe kan sloer.” Só vertel politieke ontleder prof. Dirk Kotzé

Die week het met goeie nuus vir Suid-Afrika begin toe die sogenaamde baasbreine van staatskaping uiteindelik in hegtenis... Read more
10 Jun 2022
•
19mins
“Stappe is geneem, én lesse is geleer” só vertel US-viserektor prof. Hester Klopper vir Mia Spies ná ‘n reeks omstrede voorvalle by Maties

Universiteit Stellenbosch het die laaste ruk opslae gemaak ná ‘n reeks opspraakwekkende én ontstellende voorvalle. Daar ... Read more
2 Jun 2022
•
24mins
“Beurtkrag bly; tensy daar minder gepraat; en dadelik gedoen word." Só verduidelik Eskom bedryfshoof Jan Oberholzer vir Mia Spies

Ná nog ‘n week van voortslepende kragonderbrekings is die meeste van ons gefrustreerd en moedeloos. Dit voel of beurtkra... Read more
27 May 2022
•
31mins
“Covid: 5de vlaag is hier” Só vertel dr. Jantjie Taljaard, spesialis en hoof van aansteeklike siektes by Tygerberg-hospitaal vir Mia Spies

Daar is 'n skerp styging in die getal Covid-19-gevalle. Beteken dit dat die nasionale vyfde vlaag van die pandemie hier ... Read more
20 May 2022
•
17mins
”Ons weet nie wat môre gaan gebeur nie, dit kom ál nader”: Só vertel Michele Potgieter vanuit Oekraïne in ‘n opvolggesprek met Mia Spies

Die oorlog in Oekraïne woed al 11 weke lank, duisende mense is dood en miljoene mense het nou reeds uit die land gevlug.... Read more
13 May 2022
•
15mins
Wat makeer die weer? Mia Spies praat met klimaatwetenskaplike prof. Francois Engelbrecht wat waarsku dat meer gereelde vloede én droogtes wag

Die dodelike vloede in KwaZulu-Natal verlede maand het ‘n spoor van verwoesting agtergelaat en word as een van die ergst... Read more
6 May 2022
•
29mins